Jaarboeke

Spraak-taalpatologie 410


 
Modulekode SPP 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Gevorderde teorie, resente navorsing, tendense en vraagstukke in vroeë kommunikasie-intervensie, kraniofasiale afwykings, disfagie en serebrale gestremdheid, en vlotheidsafwykings. Eise van beroepsbeoefening in die plaaslike konteks. Evaluasie en intervensie van individue met gehoorverlies en kogleêre inplantings.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes SPP 310, 320, 381, 382
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences